Die nuwe brandwag. Tydskrif vir kuns en lettere. Jaargang 1929


auteur: [tijdschrift] Nuwe Brandwag, Die


bron: Die Nuwe Brandwag. Tydskrif vir Kuns en Lettere. Jaargang 1929. J.H. De Bussy / H.A.U.M. v.h. J. Dusseau & Ko., Pretoria / Kaapstad 1929


verantwoording

inhoudsopgave

doorzoek de hele tekst


downloads



DBNL vignet

[p. 56]

Nuwe Boeke.

Alle nuwe boeke deur die Redaksie, Bus 460, Pretoria, ontvang, word hier aangekondig. 'n Latere bespreking van die aangekondigde boeke is nie uitgesluit nie

 

BLOK, THOS.: Die Adendorff-Trek. Nasionale Pers, Beperk, Bloemfontein, 1928. 120 pag.
DE ROUBAIX, S.: Uit Boesmanland. Kykies in die Volkslewe. Nasionale Pers, Beperk, Kaapstad, Stellenbosch en Bloemfontein, 1928. 196 pag. 5/-.
MALHERBE, D.F.: Somerdae. Nasionale Pers Beperk, Bloemfontein, 1928. 82 pag.
POSTMA, F.: Kleopatra. Met Prente. H.A.U.M.V/H.J. Dusseau & Ko., Kaapstad; Firma J.H. de Bussy, Pretoria, 1928. 262 pag. 6/9.
VAN OOSTRUM, O.: O.I. Oud-dosent aan die Normaalkollege, Pretoria. Met medewerking van J.H. Rademeyer, M.A., onderwyser aan die Afrikaans-Medium-Hoërskool, Pretoria: Betekenis en Gebruik. Styloefeninge vir die Hoërskole. Firma J.H. de Bussy, Pretoria; H.A.U.M.V/H. Jacques Dusseau & Ko., Kaapstad, 1928. Drie dele. Deel I: 1/6; deel II: 1/9; deel III: 2/-.
J.M. THERON en J.J. GROENEWEG: Vir hart en hoof. Leesboek vir Std. VI en Hoër Klasse. Firma J.H. de Bussy, Pretoria; H.A.U.M.V/H. Jacques Dusseau & Ko., Kaapstad, 1929. 4/-.
MAXIE DE VILLIERS: Kleinkinder-Rympies vir Sub-Standaards. Firma J.H. de Bussy, Pretoria; H.A.U.M.V/H. Jacques Dusseau & Ko., Kaapstad, 1929. 1/3.
MAXIE DE VILLIERS: Kleinkinder-stories vir Sub-Standaards. 2 deeltjies. Firma J.H. de Bussy, Pretoria; H.A.U.M.V/H. Jacques Dusseau & Ko., Kaapstad, 1929. Per deeltjie 1/3.
[p. *4]



illustratie

1.
EENSAAMHEID IN DIE BOSVELD.