|
|
|
| |
| | | |
Uit pure pret
Onder die groene druiwe-prieel,
Wou ons graag sien wie langer was,
Ruk ons twee korrels los.
Eers was dit jij, wat 'n korrel krij,
Springend tot bij die tros.
Jij halfskaam, noem toe mij naam,
Gee hom aan mij met 'n blos.
Ek, vir die gek, kon mij glad nie rek
Jij halfkwaad, gee mij die raad,
Nooit te wees soos 'n vos....
Toe was dit jij, wat mij regter sij
Ik halftraag, bang om te waag,
Moes op 'n kansie let....
‘Ope jouw mond, so mooi en rond,
Net om 'n korrel te krij!’
Heel jouw gesig het toe opgelig -
|
|
|