Skiplinks

  • Tekst
  • Verantwoording en downloads
  • Doorverwijzing en noten
Logo DBNL Ga naar de homepage
Logo DBNL

Hoofdmenu

  • Literatuur & taal
    • Auteurs
    • Beschikbare titels
    • Literatuur
    • Taalkunde
    • Collectie Limburg
    • Collectie Friesland
    • Collectie Suriname
    • Collectie Zuid-Afrika
  • Selecties
    • Collectie jeugdliteratuur
    • Basisbibliotheek
    • Tijdschriften/jaarboeken
    • Naslagwerken
    • Collectie e-books
    • Collectie publiek domein
    • Calendarium
    • Atlas
  • Periode
    • Middeleeuwen
    • Periode 1550-1700
    • Achttiende eeuw
    • Negentiende eeuw
    • Twintigste eeuw
    • Eenentwintigste eeuw
Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaat (1940)

Informatie terzijde

Titelpagina van Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaat
Afbeelding van Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaatToon afbeelding van titelpagina van Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaat

  • Verantwoording
  • Inhoudsopgave

Downloads

PDF van tekst (0.99 MB)

ebook (2.99 MB)

XML (0.31 MB)

tekstbestand






Editeur

P.J. Nienaber



Genre

proza

Subgenre

bijbel / bijbeltekst(en)


© zie Auteursrecht en gebruiksvoorwaarden.

Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaat

(1940)–C.P. Hoogenhout–rechtenstatus Auteursrecht onbekend

Vorige Volgende
[pagina 80]
[p. 80]

Hoofdstuk III.
Josef in Egypte in die tronk.

Die koopmans, wat voor Josef gekoop het, het hem saam geneem na een ver land, die land hiet Egypte, en toe hulle daar kom, weerverkoop aan een rijke man die een hooë offisier was van koning Faro. Die man zijn naam was Potifar. Hij had banja slawe wat op syn landrije werk, en hij koop voor Josef ook as een slaaf. In die begin mot Josef ook saam werk met die ander slawe, maar toe Potifar sien dat alles wat Josef doet soo reg voorspoedig gaan, en hoe gehoorzaam of hij is (want mijn kinders, God het Josef nie verlaat nie al, was hij in een vreemde land), toe sit hij voor Josef as baas oër die ander slawe; ja oër al wat hij het. Hij seh voor Josef: ‘Josef, ek sien dat ek op jou kan staat maak en daarom laat ek mijn heele afaire aan jou oër. Jy zorg voor alles wat ek het, soo wel binne as buite die huis, jy is mandoor.’ Nou was et nie meer soo zwaar voor Josef nie, maar tog denk hy nog banja keer aan zijn ou vader en aan Benjamin en op syn ander broers was hy nie kwaad nie, nee! hy was maar jammer dat hulle sulke slechte mense is.

Banja mense, was hulle in die plek van Josef gewees, sal nou lui en lekker gelewe het, maar Josef nie; hy pas regte goet op en God seën syn werk nog banja meer. Ja die Bybel seh ‘God zegende Potifar om Josefs wil.’ Maar jy vra miskien, booë aan die hoofstuk staan dat Josef in die tronk was en ek lees dat et met hem soo goet gaan by Potifar? Wag een bietje vrientjes, ons kom daar net nou! Mot nie miskien denk dat hij gesteel het nie, o nee! Banja kinders neem stilletjes wat van hulle ouwers weg en dink dat et nie zonde is nie omdat et hulle ouwers syn goed is. Nee das wel deëntlik zonde, en al sien Pa of Ma

[pagina 81]
[p. 81]

et nie, God siet et tog. Maar Josef het nie gesteel nie en tog is hij in die tronk gekom en heeltemaal onskuldig. Arme Josef! Maar laat ek vertel hoe dit gekom het, want julle is miskien al nieskierig. Let dan nou op!

 

Die Potifar, wat soo goet voor Josef was, was getrouwt met een banja slechte vrouw, sy was met één woord geseh een goddeloose mens, en omdat Josef ook nie soo sleg wil wees nie as sy selfs was en nie met haar saam wil sondig nie, daarom haat sy Josef en maak voor hem sleg by haar man. Sy seh: ‘Die jonge slaag wat jy soo banja vertrouw in stel en wat jy dink dat soo vroom is, doet alderhande slegte dinge as jy nie tuis is nie.’ En Potifar van plek hij nou eers ondersoek, geloof syn goddeloose wyf en laat voor Josef in die tronk stop. Ja mijn liewe kinders! Zulke slegte mense is daar in die werelt.

 

Die tronk, og mijn kinders! was een donkere nare plek met dikke mure en yster tralies voor die kleine vensters en yster deure. Daar mos Josef nou sit met kettings en boeje aan hande en voete, en alderhande soort van kwaaddoeners, diewe en moordenaars, was met hem saam opgesluit en das al geselskap wat hij het. En so as jy weet was hy tog soo onskuldig, nie waar nie? Ja mijn kind, jy kan gerus die traan lat val, ek is daar nie kwaad om nie, want ek sien dat jy Josef ook lief het en banja jammer voor hem is. Maar maskie was Josef nou in die tronk, syn konsensie was vry en God sel hem nie vergeet nie. God kan in die tronk ook help. Luister maar verder. Die opsluiter in die tronk wat die sleutels het, die gewaar, wat een sagte en gehoorzame jongkerel die Josef is, en die kry soo jammer voor hem dat hij soo nou en dan syn sware kettings afhaal, en toe hij eindlik sien dat hy hem kan vertrou, geef hij hem die opsig oör die andere kwaaddoenders. Zie jy nou hoe de Heer van die opsluiter van Josef een vrint voor Josef gemaak het? Potifar sal zeker wel soo dan en wan na Josef geverneem het en toe hij hoor dat hij soo braaf oppas, gedink het, dat Josef tog nie

[pagina 82]
[p. 82]

soo sleg was as zijn vrou voor hem vertel nie. Maar hij laat Josef tog nie los nie.

 

En nou kindertjes eer dat ons met die vierde hoofstuk begin, laat ons voornamentlik één les uit die derde hoofstuk leer en dat is die woorde wat Josef geantwoord het aan Potifar sijn vrou, toe sij wou het dat hij mot sonde doen: ‘Hoe, sal ek soo'n groot kwaad doen en teuën God zondig?’ Onthou die woorde goet, en as een ander kind of een ander mens voor jou wil omhaal om zaam sonde te doen, seh dan ook ‘Hoe, sal ek soo'n groot kwaad doen en teuën God sondig? NEE! Maskie wort hulle kwaad as jy nie wil zaam doen nie, das niks nie. Beter die mens kwaat op jou as onse liewe Heer (Matth. X:28). En nou laat ons kijk hoe dat verder met onse vrient Josef gegaan het.


Vorige Volgende

Footer navigatie

Logo DBNL Logo DBNL

Over DBNL

  • Wat is DBNL?
  • Over ons
  • Selectie- en editieverantwoording

Voor gebruikers

  • Gebruiksvoorwaarden/Terms of Use
  • Informatie voor rechthebbenden
  • Disclaimer
  • Privacy
  • Toegankelijkheid

Contact

  • Contactformulier
  • Veelgestelde vragen
  • Vacatures
Logo DBNL

Partners

Ga naar kb.nl logo KB
Ga naar taalunie.org logo TaalUnie
Ga naar vlaamse-erfgoedbibliotheken.be logo Vlaamse Erfgoedbibliotheken