Skiplinks

  • Tekst
  • Verantwoording en downloads
  • Doorverwijzing en noten
Logo DBNL Ga naar de homepage
Logo DBNL

Hoofdmenu

  • Literatuur & taal
    • Auteurs
    • Beschikbare titels
    • Literatuur
    • Taalkunde
    • Collectie Limburg
    • Collectie Friesland
    • Collectie Suriname
    • Collectie Zuid-Afrika
  • Selecties
    • Collectie jeugdliteratuur
    • Basisbibliotheek
    • Tijdschriften/jaarboeken
    • Naslagwerken
    • Collectie e-books
    • Collectie publiek domein
    • Calendarium
    • Atlas
  • Periode
    • Middeleeuwen
    • Periode 1550-1700
    • Achttiende eeuw
    • Negentiende eeuw
    • Twintigste eeuw
    • Eenentwintigste eeuw
Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaat (1940)

Informatie terzijde

Titelpagina van Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaat
Afbeelding van Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaatToon afbeelding van titelpagina van Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaat

  • Verantwoording
  • Inhoudsopgave

Downloads

PDF van tekst (0.99 MB)

ebook (2.99 MB)

XML (0.31 MB)

tekstbestand






Editeur

P.J. Nienaber



Genre

proza

Subgenre

bijbel / bijbeltekst(en)


© zie Auteursrecht en gebruiksvoorwaarden.

Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaat

(1940)–C.P. Hoogenhout–rechtenstatus Auteursrecht onbekend

Vorige Volgende

Besluit.

Myn kinders mot nou nie alleen seh nie die geskiedenis van Josef was regte mooi en ons het hem soo goed kan verstaan, omdat hy in onse eige taal geskrywe is nie, maar julle mot ook net zulke goeje mense worde as Josef. Julle mot ook vergeve as een ander voor julle kwaad gedoen het. Dan mot julle ook op God vertrouw soo as

[pagina 102]
[p. 102]

Josef gedaan het, hoe dat dit ook met julle in die wereld gaan, en die geskiedenis van Josef nou nie alleen in die kop bewaar nie, maar ook in die hart. As julle die geskiedenis wil nalees in die Bybel kan julle die vinde in die boek Genesis van die 37 kapittel af. Daar staan die storie ook banja moojer geskrijwe as hier in deuse boekie. Maar daar die Bijbel Hoog-Hollans is sal myn kinders dit miskien nie soo goed kan verstaan nie. Nou wil ek voor julle een ding vra en dat is: As julle bid dan mot julle ook meteens aan onse liewe Heer vra, dat die Bijbel tog vertaal mag worde in die Afirkaanse taal ook. Hy sal dat seker doen; want die Bijbel is Syn Woord en die Woord mot aan alle mense bekend gemaak wort in hulle eige taal, Mark. 16:15, 16. En nog een ding: julle mot aan julle ander vrinde wat nie weet dat daar soo'n boekie in die Afirkaanse taal geskrywe is nie daarvan vertel, soo dat hulle ook die storie van Josef in hulle eige taal kan lees. As julle myn belooe om ver myn die pilsier te doen, dan sal ek banje bly en regte dankbaar wees.

 

En nou neem die skrywer van julle afskeit, hy ken nou nie voor julle nie, maar in die hemel waar Josef nou is, sal ons mekaar goed ken. Ek bid dat ek banja van myn vrinde wat deuse boekie gelees het daar mag ontmoet, om met hulle saam altyd by die Heere Jezus te wees. Beval die boekie julle dan kom daar nog ander mooi stories, onthou dit kinders! Leef wel!!

 

DIE ENT.


Vorige Volgende

Footer navigatie

Logo DBNL Logo DBNL

Over DBNL

  • Wat is DBNL?
  • Over ons
  • Selectie- en editieverantwoording

Voor gebruikers

  • Gebruiksvoorwaarden/Terms of Use
  • Informatie voor rechthebbenden
  • Disclaimer
  • Privacy
  • Toegankelijkheid

Contact

  • Contactformulier
  • Veelgestelde vragen
  • Vacatures
Logo DBNL

Partners

Ga naar kb.nl logo KB
Ga naar taalunie.org logo TaalUnie
Ga naar vlaamse-erfgoedbibliotheken.be logo Vlaamse Erfgoedbibliotheken