Skiplinks

  • Tekst
  • Verantwoording en downloads
  • Doorverwijzing en noten
Logo DBNL Ga naar de homepage
Logo DBNL

Hoofdmenu

  • Literatuur & taal
    • Auteurs
    • Beschikbare titels
    • Literatuur
    • Taalkunde
    • Collectie Limburg
    • Collectie Friesland
    • Collectie Suriname
    • Collectie Zuid-Afrika
  • Selecties
    • Collectie jeugdliteratuur
    • Basisbibliotheek
    • Tijdschriften/jaarboeken
    • Naslagwerken
    • Collectie e-books
    • Collectie publiek domein
    • Calendarium
    • Atlas
  • Periode
    • Middeleeuwen
    • Periode 1550-1700
    • Achttiende eeuw
    • Negentiende eeuw
    • Twintigste eeuw
    • Eenentwintigste eeuw
Afrikaanse spreekwoorde, gesegdes, ens. (1927)

Informatie terzijde

  • Verantwoording
  • Inhoudsopgave

Downloads

Scans (77.77 MB)

XML (0.39 MB)

tekstbestand






Genre

sec - letterkunde
sec - taalkunde

Subgenre

woordenboek / lexicon


© zie Auteursrecht en gebruiksvoorwaarden.

Afrikaanse spreekwoorde, gesegdes, ens.

(1927)–M.S.B. Kritzinger, E.J. Pienaar, A.A.M. de Villiers–rechtenstatus Auteursrecht onbekend

Vorige Volgende
[pagina 5]
[p. 5]

Voorwoord by die twede druk.

Dis nie 'n blote herdruk van die oorspronklike werkie nie. - Ons het veral probeer, om foute reg te maak en die Engels te verbeter. Maar die laaste is nie so maklik as dit lyk nie, veral waar ons met spesifiek Afrikaanse spreekwoorde te doen het. En juis vir die Engelssprekende is dit van belang om 'n ekwiwalent of 'n vertaling te hê.

Al die ‘plat’ uitdrukkings is ook nie uitgelaat nie; want wat in een deel van ons land ‘plat’ klink, word in 'n ander deel in die voorkamer gebruik. En daarby is baie van hulle só eg Afrikaans, só springlewendig en raak, dat ons dit nie oor ons hart kon kry om hulle te skraap nie.

Verder het 'n paar honderd spreekwoorde bygekom, danksy die vriendelike medewerking van 'n groot aantal gebruikers. Dis seker onnodig om name te noem, maar ons is spesiale dank verskuldig aan mnre. J.T.V. Britz en J.S. Malherbe vir 'n mooi klomp nuwe spreekwoorde wat hulle gestuur het. Maar ook aan al die ander medewerkers: Baie dankie!

Daarby hoop ons, dat die belangstelling hierdie keer nog groter sal wees, want om 'n verteenwoordigende en taamlik volledige spreekwoordeboek te kry, is die samewerking van elke liefhebber van ons taal van belang. En almal kan help.

 

M.S.B.K.

T.U.K., Pretoria, Mei, 1925.


Vorige Volgende

Footer navigatie

Logo DBNL Logo DBNL

Over DBNL

  • Wat is DBNL?
  • Over ons
  • Selectie- en editieverantwoording

Voor gebruikers

  • Gebruiksvoorwaarden/Terms of Use
  • Informatie voor rechthebbenden
  • Disclaimer
  • Privacy
  • Toegankelijkheid

Contact

  • Contactformulier
  • Veelgestelde vragen
  • Vacatures
Logo DBNL

Partners

Ga naar kb.nl logo KB
Ga naar taalunie.org logo TaalUnie
Ga naar vlaamse-erfgoedbibliotheken.be logo Vlaamse Erfgoedbibliotheken