Skiplinks

  • Tekst
  • Verantwoording en downloads
  • Doorverwijzing en noten
Logo DBNL Ga naar de homepage
Logo DBNL

Hoofdmenu

  • Literatuur & taal
    • Auteurs
    • Beschikbare titels
    • Literatuur
    • Taalkunde
    • Collectie Limburg
    • Collectie Friesland
    • Collectie Suriname
    • Collectie Zuid-Afrika
  • Selecties
    • Collectie jeugdliteratuur
    • Basisbibliotheek
    • Tijdschriften/jaarboeken
    • Naslagwerken
    • Collectie e-books
    • Collectie publiek domein
    • Calendarium
    • Atlas
  • Periode
    • Middeleeuwen
    • Periode 1550-1700
    • Achttiende eeuw
    • Negentiende eeuw
    • Twintigste eeuw
    • Eenentwintigste eeuw
Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar (1891)

Informatie terzijde

Titelpagina van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar
Afbeelding van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaarToon afbeelding van titelpagina van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar

  • Verantwoording
  • Inhoudsopgave

Downloads

PDF van tekst (0.82 MB)

Scans (25.68 MB)

ebook (2.99 MB)

XML (0.29 MB)

tekstbestand






Genre

sec - taalkunde

Subgenre

studie


© zie Auteursrecht en gebruiksvoorwaarden.

Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar

(1891)–S.J. du Toit–rechtenstatus Auteursrecht onbekend

Vorige Volgende

Stelling XXXVI, XXXVII & XXXVIII.

Dis egter puur verniit om Hollans in Suid Afrika te wil herstel. Alle pogings daartoe was nog 'n mislukking. - Hollans, - hoewel dit alles voor sig had in Staat, Kerk en Skool, - verliis dit tog dageliks meer teen Afrikaans, wat tot nog toe alles teen sig had. - Selfs Hollanders wat hiir kom woon, leer Afrikaans praat en hulle kinders leer makliker ons sagte as hulle harde taal.
[pagina 83]
[p. 83]

Di 3 stellings kan ons nooit beter ophelder as met 'n uittreksel uit Hoofregter de Villiers syn meer angehaalde Voorlesing (in Afrik. Taal. bl. 81-83): -

 

‘Sestig jare gelede is met sekerheid voorspeld dat Hollans, dit wil sê di taal van Holland, as onderskeie van di Kaapse taal - di meester sou bly. In di tyd - sover as 'n mens kan oordeel na di skrale literatuur van toen - was di strydlustigheid tusschen di voorstanders van Engels en Hollans ten toppunt geklim. Di Hollanse party beskou dit as 'n teken van vaderlandsliifde om Hollans te praat en vort te plant. Di Engelse party van hulle kant ag dit 'n blyk van getrouheid an Engeland om Engels te praat en vort te plant. Lanksamerhand egter het di hewigheid van di gevoel bedaar; mar dis tog ni uitgesterwe ni. Toen an di end van 1825, di Hollanse ‘Tydschrift’ uitloop het di Engelse Chronicle 'n juigtoon laat hoor in di vollende bewoordings:

‘Othello het uitgediin. Oerlede in di ouderdom van 365 da'e. “Het Nederduitsche Zuid Afrikaansche Tijdschrift” diep betreurd deur di lui van di Kaap, wat van voor di Sondvloed dagteken en di afstammelings van Van Riebeek, wi syn geskrifte deur di oerledene diip bestudeerd was, en wi syn wapen onlangs an di stadshuis van Syne Majesteit George IV hernuwd is. Di afgestorwene had 'n ei'enaardige geneigdheid en humeur, en ofskoon opgepas en as ware getroetel, in di wiig van di Regering geskommel en di geswore seun van Groot Brittanje het hy egter nooit di lippe oopgemaak tot lof van syn (Brittanje's) sede, gewoonte en taal.’

Hulle pligplegings in plaas van di voorstanders van Hollans te ontmoedig het hulle angespoor tot grotere bedrywigheid, en di ontslape tydskrif siin toen weer di lig, onder 'n veranderde titel. Dit werd egter gevoeld dat di bederf wat di Hollanse taal ondergaan het, 'n grote struikelblok was op di pad van syn algemene verspreiding, en syn ondersteuners het toen getrag, om hom van vervalsing te suiwer, in andere woorde, om di taal van Holland vry van koloniaal vermengsel te herstel. As 'n eerste stap om di doel te bereik, onderneem 'n seer geleerde professor om 'n boek te skrywe, waarin di barbaarsheid van Kaaps Hollans ten toon sou gesteld worde, en waarin di mense van di Koloni moes leer om ni alleen goeie Hollans te lees ni mar oek te skrywe - kort geseg, 'n boek wat di wonderdadige uitwerking sou hê, om di een taal ver 'n ander in di plans te stel, as di moedertaal van di volk. Di denkbeeld werd in 1840 opgevat. In 1844 verskyn dit onder di titel; ‘De Hollandsche taal in Zuid Afrika hersteld,’ mar in plaas van an di eersugtige oogmerke van syn bewonderaars te vol-

[pagina 84]
[p. 84]

doen, was dit 'n gewoon taalkundige leerboek, met hiir en daar een paragraaf wat di Kaapse taal anwys, en met 'n anhangsel van 'n lys van woorde wat an di Kaap gebruikelik is, mar in Holland nog ni ver gelouterd deurgaap ni. Di voorrede egter verklaar di verandering van di plan. Nadat di skrywer syn oorspronkelik in di oog gehoue doel vermeld het, gaat hy so vort:

‘Wij kunnen dit niet ter neder schrijven, zonder zelf te glimlachen om het denkbeeld, dat wij ons, bij den aanvang dezer onderneming, misschien diets maakten, dit te kunnen doen. Drie jaren en zes maanden zijn er sedert verloopen; en in dien tusschentijd hebben wij zooveel nieuwe proeven van onverschilligheid, ten aanzien van de Hollandsche taal opgemerkt, dat wij nu althans over de mogelijkheid om het kwaad te stuiten, geheel anders denken. Thans beschouwen wij de taal, waaraan wij onze moeite besteden, gelijk een geneesheer een ongeneeslijken lijder, wiens kwaal in hare verderfelijke uitwerkingen wel eenigszins kan gematigd, wiens gewissen dood wel eenigen tijd kan vertraagd worden, maar op wiens volkomen herstel niet meer te hopen valt.’

In di boek selfs stem di skrywer egter toe dat di beskaafde klas o'eral hulle bes doen om di kenmerke van di Kaapse spraak af te lê, en dat veul van di opgenoemde voorbeelde in di boek van di platte taal van di Kaap by di onbeskaafde klas tuis hoort. Hy voeg daarby dat wi grammatikaal praat, geseg word hoog Hollans te praat, en dat 'n Engelsman wat Hollans praat, dit altyd doet in di platte taal van di Kaap. Van 1844 tot nou is di onverskilligheid waaro'er Dr. Changuion klaag eer toe- as afgenome, terwyl, as hy nog hiir was, hy ni langer di troos sou smaak om te denk dat di beskaafde klas di Kaaps-Hollanse spreekmaniir laat bly ni. Hy sou inteendeel bevinde dat wat verkeerdelik hoog Hollans genoem word, byna geheel uit di gewoon gesellige omgang verbanne is, en dat selfs op di preekstoel, di jongere geslag van Nederd. Ger. predikante ni altyd na di taalkundige suiwerheid streef, wat di oue geslag onderskei en wat nog van 'n predikant in Holland verwag word. Selfs di immigrante, wat uit Holland hiernatoe kom, neem di Kaapse taal an, en hulle kinders leer gou by voorkeur om te praat in ons sagte en gemaklike taal, as in hulle hard klinkende moedertaal. Dit kan te wyte wees an di klein getal van immigrante wat na Suid Afrika kom, mar daar bestaat gen waarskynlikheid dat 'n genoegsame grote stroom van landverhuisers uit Holland hiirheen sal vloei, om invloed te hê op di toekomstige taal van di land ni. Daarom, geoordeeld na di ondervinding van verlope ty'e en di strekking van di teenwoordige, kan ons veilig tot di slotsom kom dat Hollans ni di

[pagina 85]
[p. 85]

bestemming het, om di toekomstige taal van Suid Afrika te worde ni.

Inderdaad, ons hoor oek ni meer van pogings om di Hollanse taal in Suid Afrika te herstel ni.’

 

Hoor nou nog op di punt di getuigenis van Professor Mansvelt in di Z.A. Tijdschrift, Augustus 1880, bl. 405: -

 

‘Tegenover 't Kaapsch-Hollandsch sta ik geheel anders dan vóór ruim vijf jaren. Toen was mijn eerste indruk niet heel gunstig, doch “onbekend maakt onbemind,” en naarmate mijne kennis van 't Kaapsch-Hollandsch is toegenomen, heeft zich mijn oordeel gewijzigd en heb ik ook 't goede leeren opmerken, dat ik bij de eerste kennismaking over 't hoofd had gezien.

De eerste illusie van Changuion “'t Hollandsch in Zuid-Afrika hersteld,” heb ik, evenals hij zelf later ook gedaan heeft, als ondenkbaar laten varen: - 't onderscheid in volksaard, land- en luchtgesteldheid, zeden, begrippen en belangen is te groot, dan dat een Afrikaans volk zich ooit van 't Hollandsch, zooals 't ten noorden van de Linie gesproken wordt, als voertuig zijner gedachten zou kunnen bedienen.

Dat echter het Hollandsch, in Afrikaansch gewaad, gedoemd. zou zijn, na korter of langer tijdsverloop voor altijd van de aarde te verdwijnen, geloof ik niet, en ik zou geen rechtgeaarde Hollander moeten zijn, om dit als mijne hoop uit te spreken.’

 

Ja, en tog hoor ons nou weer van 'n nuwe poging om Hollans hiir op te tel. Nou juis ni om grammatikaal Hollans, soos in Holland geskrywe word, hiir te herstel ni. Mar om 'n soort van middeltaal te maak, tussen suiwer Hollans en Afrikaans in, hulle noem dit ‘eenvoudig Hollans,’ of ‘Kansel Hollans!’ Wat dit moet worde weet ons nog ni. Nimand het ons nog laat siin hoe di gemaakte boom sal lyk ni. Ons het al herhaaldelik gevraag, en vraag hiir weer: Gé ons tog julle plan op skrif, dat ons dit kan siin. Wil julle di onredelike geslagte behou, of ni? Wil julle di omslagtige verbuigings en vervoegings o'erneem of ni? Wil julle di onreelmatige en ongelykvloeiende naamwoorde en werkwoorde behou of ni? Ens. Tot nog toe het ons gen antwoord ni. Mar nou is daar 'n Taalbond opgerig, wat in di gees gaat werk. Molik sal een van di geleerde Professors wat an di hoof daarvan staat, ons nou wel binnen kort 'n taalkunde gé van di gemaakte taal!


Vorige Volgende

Footer navigatie

Logo DBNL Logo DBNL

Over DBNL

  • Wat is DBNL?
  • Over ons
  • Selectie- en editieverantwoording

Voor gebruikers

  • Gebruiksvoorwaarden/Terms of Use
  • Informatie voor rechthebbenden
  • Disclaimer
  • Privacy
  • Toegankelijkheid

Contact

  • Contactformulier
  • Veelgestelde vragen
  • Vacatures
Logo DBNL

Partners

Ga naar kb.nl logo KB
Ga naar taalunie.org logo TaalUnie
Ga naar vlaamse-erfgoedbibliotheken.be logo Vlaamse Erfgoedbibliotheken