Skiplinks

  • Tekst
  • Verantwoording en downloads
  • Doorverwijzing en noten
Logo DBNL Ga naar de homepage
Logo DBNL

Hoofdmenu

  • Literatuur & taal
    • Auteurs
    • Beschikbare titels
    • Literatuur
    • Taalkunde
    • Collectie Limburg
    • Collectie Friesland
    • Collectie Suriname
    • Collectie Zuid-Afrika
  • Selecties
    • Collectie jeugdliteratuur
    • Basisbibliotheek
    • Tijdschriften/jaarboeken
    • Naslagwerken
    • Collectie e-books
    • Collectie publiek domein
    • Calendarium
    • Atlas
  • Periode
    • Middeleeuwen
    • Periode 1550-1700
    • Achttiende eeuw
    • Negentiende eeuw
    • Twintigste eeuw
    • Eenentwintigste eeuw
Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar (1891)

Informatie terzijde

Titelpagina van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar
Afbeelding van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaarToon afbeelding van titelpagina van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar

  • Verantwoording
  • Inhoudsopgave

Downloads

PDF van tekst (0.82 MB)

Scans (25.68 MB)

ebook (2.99 MB)

XML (0.29 MB)

tekstbestand






Genre

sec - taalkunde

Subgenre

studie


© zie Auteursrecht en gebruiksvoorwaarden.

Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar

(1891)–S.J. du Toit–rechtenstatus Auteursrecht onbekend

Vorige Volgende
[pagina 91]
[p. 91]

Viir-en-veertigste stelling.

Afrikaans het sig dan oek nooit vyandig getoon teen Hollans ni, mar alle pogings tot behoud van Hollans teeno'er Engels ondersteun, in di oertuiging dat Hollans hiir tog di erfdeel is van Afrikaans.

Ni om daarmé te koop te loop ni, mar tot 'n getuigenis, moet ons hiir onse werke van ons laat getuig. Ni samewerking ni, mar teenwerking het ons tot nog toe gehad van di voorstanders van Hollans in algemeen; ja, meer, was dit mar teenwerking, mar smaad, en hoon, en verguising.

En tog het dit ons nooit van ons standpunt kon afbring ni. Tog het di voorstanders van Afrikaans meer gedaan ver Hollans in Suid Afrika as di voorstanders van Hollans self. Di hardste pleitredes teen di oerheersing van Engels oer Hollans is van onse party uitgegaan. Van di Patriot is uitgegaan di Petisiis ver Hollans in di Parlement, op di skole, in di Geregshowe, in Publike Kantore, by Spoorweg Stasi en Telegraaf Kantoor. Eers later is di voorstanders van Hollans by gekom.

Mar daarby het ons dit ni gelaat ni. Met verspreiding van Hollanse letterkunde het di Patriot-firma meer gedaan, met behulp van 'n paar honderd agente deur di hele land, as al di voorstanders van Hollans same. Di firma het Hollanse boeke self gedruk en versprei, sowel as uit Holland laat kom, by duisende. Kyk mar di lys na, week ver week in di Prtriot! Skrywer hiirvan het self meer as 'n dosyn werke in Hollans geskrywe, wat amper almal uitverkoop is, en waarvan party 'n twede druk gesiin het; - ja, soveul het hy in Hollans geskrywe, dat dit hom van sekere Hollanse kant tot 'n verwyt gemaak word, as of hy self ni geloof in Afrikaans ni, hoewel hy ten o'ervloede getoon het dat hy di een wil doen en di ander ni nalaat ni.

En praat di voorstanders van Hollans nou van Hollanse skoolboeke na di behoefte van ons land. Di party ver Afrikaans was hulle al lank voor. Reeds in 1882 het hulle uitgegé byv. ‘Uw en Mijn Cijferboekje,’ di eerste rekenboeki wat hiir in Hollans kon gebruik worde, want di Hollanse

[pagina 92]
[p. 92]

rekenboekiis was hiir onbruikbaar, omdat ons hiir Engelse munt- en maat-stelsel gebruik. Di boeki is dan oek ingegaan ver skoolgebruik en werd by duisende verspreid deur di Koloni, Vrystaat en Transvaal. Di wat onpartydige getuigenis kiirvoor wil hê, kan mar an di Kaapse boekverkopers vra, hoeveul deur hulle bestel worde; of by di onderwys-kantoor in Transvaal en Vrystaat verneem.

En 'n Hollanse reeks van leesboekiis op di nuwste maniir het di Patriot-kantoor oek di eerste uitgestuur, namelik Fondamentsteenen, in 3 Deeltjiis. Dis oek by duisende versprei, sodat in korte tyd 'n twede druk moes gemaak worde.

Dog ons stip mar an. Di wat belang daarin stel, of met ons wil samewerk om Hollans te versprei, laat di by ons kom, ons sal hom alle informasi en hulp verleen. Wat ons gedaan het ver Hollans doet ons met 'n hele hart. En ons wens dat ons nog meer kon doen. Ons seg hiirin wat di Patriot geseg het van onse verhouding tot di Taalbond: -

 

‘Verdeeldheid sal ons ni werk ni. Ons denk an di twe vrouwe met di kindji voor Salomo. “Volkstaal” dis ons kindji, mar ons het as ware moeder di kindji te liif om dit an twe te laat sny, dan staat ons dit liwer an di teenparty af, dis tog ons kind, en di Tyd, di troue Regter, - nog trouer en wyser in syn uitspraak as Salomo, sal di kindji wel op di regte tyd an di regte moeder gé.’


Vorige Volgende

Footer navigatie

Logo DBNL Logo DBNL

Over DBNL

  • Wat is DBNL?
  • Over ons
  • Selectie- en editieverantwoording

Voor gebruikers

  • Gebruiksvoorwaarden/Terms of Use
  • Informatie voor rechthebbenden
  • Disclaimer
  • Privacy
  • Toegankelijkheid

Contact

  • Contactformulier
  • Veelgestelde vragen
  • Vacatures
Logo DBNL

Partners

Ga naar kb.nl logo KB
Ga naar taalunie.org logo TaalUnie
Ga naar vlaamse-erfgoedbibliotheken.be logo Vlaamse Erfgoedbibliotheken