Skiplinks

  • Tekst
  • Verantwoording en downloads
  • Doorverwijzing en noten
Logo DBNL Ga naar de homepage
Logo DBNL

Hoofdmenu

  • Literatuur & taal
    • Auteurs
    • Beschikbare titels
    • Literatuur
    • Taalkunde
    • Collectie Limburg
    • Collectie Friesland
    • Collectie Suriname
    • Collectie Zuid-Afrika
  • Selecties
    • Collectie jeugdliteratuur
    • Basisbibliotheek
    • Tijdschriften/jaarboeken
    • Naslagwerken
    • Collectie e-books
    • Collectie publiek domein
    • Calendarium
    • Atlas
  • Periode
    • Middeleeuwen
    • Periode 1550-1700
    • Achttiende eeuw
    • Negentiende eeuw
    • Twintigste eeuw
    • Eenentwintigste eeuw
Di eerste boek van Moses, genoem Génesis (1893)

Informatie terzijde

Titelpagina van Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
Afbeelding van Di eerste boek van Moses, genoem GénesisToon afbeelding van titelpagina van Di eerste boek van Moses, genoem Génesis

  • Verantwoording
  • Inhoudsopgave

Downloads

PDF van tekst (0.78 MB)

ebook (3.06 MB)

XML (0.31 MB)

tekstbestand






Genre

non-fictie

Subgenre

vertaling
non-fictie/theologie
bijbel / bijbeltekst(en)


© zie Auteursrecht en gebruiksvoorwaarden.

Di eerste boek van Moses, genoem Génesis

(1893)–S.J. du Toit–rechtenstatus Auteursrecht onbekend

Vorige Volgende

[40]

40. Di Skinker en di Bakker, vs. 1-23.

1.[regelnummer]
En dit gebeur na di dinge, dat di skinker van di
 
koning van Egipte, en syn bakker o'ertré teen hulle
[pagina 107]
[p. 107]
2.[regelnummer]
meneer, di koning van Egipte. - En Farao was kwaad
 
ver syn twé ambtenare, teen di voorman van di
3.[regelnummer]
skinkers en teen di voorman van di bakkers. - En hy
 
set ver hulle binne in di huis van di kaptein van di
 
wag, in di tronk, op di plek waar Josef gevange was.
4.[regelnummer]
- En di kaptein van di wag gé ver hulle an Josef o'er,
 
en hy bediin ver hulle; en hulle bly daar 'n tyd lank
 
in bewaring.
5.[regelnummer]
En hulle droom albei 'n droom, elke man syn droom,
 
in een nag, elke man vollens di verklaring van syn
 
droom, di skinker en di bakker van di koning van
6.[regelnummer]
Egipte, wat in di tronk gevange was. - En Josef kom
 
by hulle in di oggend, en siin ver hulle, en kyk, hulle
7.[regelnummer]
was verdritig. - En hy vra ver di ambtenare van
 
Farao, wat met hom same was in bewaring van di
 
huis van syn meester, en sê: ‘Waarom is julle ange-
8.[regelnummer]
sigte droewig vandag?’ - En hulle sê an hom: ‘Ons
 
het 'n droom gedroom, en daar is nimand om dit uit
 
te lê ni.’ En Josef sê an hulle: ‘Behoor uitleggings
 
ni an God ni? Vertel ver my tog julle drome.’
9.[regelnummer]
En di voorman van di skinkers vertel syn droom an
 
Josef, en sê an hom: ‘In myn droom, kyk, 'n win-
10.[regelnummer]
gerdstok was voor myn angesig; - en an di wingerd-
 
stok was 3 lote; en dit was nes dit uitbot, en dit gé
11.[regelnummer]
bloeisels, en syn trosse dra rype druiwe. - En Farao
 
syn beker was in myn hand; en ek neem di druiwe,
 
en druk dit uit in di beker van Farao en ek gé di
 
beker in Farao syn hand.’
12.[regelnummer]
En Josef sê an hom: ‘Dis di uitleg daarvan: di 3 lote
13.[regelnummer]
is 3 dage. - Binne nog 3 dage sal Farao jou hoof ver-
 
hef, en jou herstel op jou plek; en jy sal di beker van
 
Farao in syn hand gé, net soos vroeger toen jy syn
14.[regelnummer]
skinker was. - Mar hou my in jou gedagte, as dit met
 
jou sal goed gaan, en bewys my 'n guns, en maak
 
melding van my by Farao, en bring my uit hiir-di
15.[regelnummer]
huis uit; want ek is waarlik weggesteel uit di land van
[pagina 108]
[p. 108]
 
di Hebreers; en hiir het ek oek niks gedoen om my in
 
di tronk te set ni.’
16.[regelnummer]
Toen di voorman van di bakkers siin, dat di uitleg
 
goed was, toen sê hy ver Josef: ‘En was oek in myn
 
droom, en kyk, daar was 3 mantjiis met wit-brood op
17.[regelnummer]
myn kop; - en in di bo'enste mantji was alle soorte
 
van gebak ver Farao; en di vo'els eet dit uit di mantji
 
op myn kop uit.’
18.[regelnummer]
En Josef antwoord en sê: ‘Dis di uitleg daarvan: di
19.[regelnummer]
3 mantjiis is 3 dage; - binne nog 3 dage sal Farao
 
jou kop verhef van bo jou, en sal ver jou ophang an
 
'n boom, en di vo'els sal jou vlees van jou afeet.’
20.[regelnummer]
En dit gebeur op di derde dag, wat di verjaardag van
 
Farao was, dat hy 'n fees maak ver al syn dinaars, en
 
hy verhef di hoof van di voorman van di skinkers, en
 
di hoof van di voorman van di bakkers, in di middel
21.[regelnummer]
van syn dinaars. - En hy herstel di voorman van di
 
skinkers in syn betrekking, en hy gé di beker in Farao
22.[regelnummer]
syn hand. - En di voorman van di bakkers hang hy op,
23.[regelnummer]
soos Josef ver hulle uitgelê het. - En di voorman van
 
di skinkers denk ni an Josef ni, mar vergeet ver hom.

Vorige Volgende

Footer navigatie

Logo DBNL Logo DBNL

Over DBNL

  • Wat is DBNL?
  • Over ons
  • Selectie- en editieverantwoording

Voor gebruikers

  • Gebruiksvoorwaarden/Terms of Use
  • Informatie voor rechthebbenden
  • Disclaimer
  • Privacy
  • Toegankelijkheid

Contact

  • Contactformulier
  • Veelgestelde vragen
  • Vacatures
Logo DBNL

Partners

Ga naar kb.nl logo KB
Ga naar taalunie.org logo TaalUnie
Ga naar vlaamse-erfgoedbibliotheken.be logo Vlaamse Erfgoedbibliotheken