Hollandse skrywers uit Suid-Afrika. Deel 1 (1652-1875)


auteur: Elizabeth Conradie


bron: Elizabeth Conradie, Hollandse skrywers uit Suid-Afrika. Deel 1 (1652-1875). J.H. de Bussy, Pretoria / H.A.U.M., Kaapstad 1934


verantwoording

inhoudsopgave

doorzoek de hele tekst


downloads



DBNL vignet

Hollandse skrywers uit Suid-Afrika. Deel 1 (1652-1875)

'n Kultuur-historische studie

Elizabeth Conradie

bron

Elizabeth Conradie, Hollandse skrywers uit Suid-Afrika. Deel 1 (1652-1875). J.H. de Bussy, Pretoria / H.A.U.M., Kaapstad 1934

codering DBNL-TEI 1
dbnl-nr conr002holl01_01
logboek

- 2009-10-23 DH colofon toegevoegd

verantwoording

gebruikt exemplaar

exemplaar universiteitsbibliotheek Leiden, signatuur: 1145 D 36

 

algemene opmerkingen

Dit bestand biedt, behoudens een aantal hierna te noemen ingrepen, een diplomatische weergave van Hollandse skrywers uit Suid-Afrika. Deel 1 (1652-1875) van Elizabeth Conradie uit 1934. Het werk bestaat uit twee delen.

 

redactionele ingrepen

p. 22: noot ‘2’ heeft in de lopende tekst geen nootverwijzingsnummer. In deze digitale editie is de noot alsnog geplaatst.

p. 93: noot ‘1’ heeft in de lopende tekst geen nootverwijzingsnummer. In deze digitale editie is de noot onderaan de pagina geplaatst.

p. 187: noot ‘2’ heeft in de lopende tekst geen nootverwijzingsnummer. In deze digitale editie is de noot onderaan de pagina geplaatst.

p. 268: noot ‘5’ heeft in de lopende tekst geen nootverwijzingsnummer. In deze digitale editie is de noot onderaan de pagina geplaatst.

p. 307: nootverwijzingsnummer ‘4’ heeft geen bijbehorende noottekst. Het nootverwijzingsnummer is in de lopende tekst behouden.

 

Bij de omzetting van de gebruikte bron naar deze publicatie in de dbnl is een aantal delen van de tekst niet overgenomen. Hieronder volgen de tekstgedeelten die wel in het origineel voorkomen maar hier uit de lopende tekst zijn weggelaten. Ook de blanco pagina's (p. II, IV, VI, VIII, XIV en 338) zijn niet opgenomen in de lopende tekst.

 

[pagina I]

HOLLANDSE SKRYWERS UIT SUID-AFRIKA

DEEL I (1652-1875)

 

[pagina III]

HOLLANDSE SKRYWERS UIT SUID-AFRIKA

'N KULTUUR-HISTORIESE STUDIE DEEL I (1652-1875)

DEUR

Dr. ELIZABETH CONRADIE

FIRMA J.H. DE BUSSY, PRETORIA

H.A.U.M. v/h J. DUSSEAU & Co., KAAPSTAD

1934

 

[pagina XI]

INHOUDSOPGAWE.


Pag.
Inleiding XV-XXII
 
HOOFSTUK I.
 
Die oorplanting van die Hollandse Kultuur na Suid-Afrika.  
1. Die joernale 'n dagtekening in die lotgevalle van ons taal, lettere en hele kultuur 1-3
2. Die Dagregister van Jan van Riebeeck 3-9
3. Vroeë rapporte van die ‘kleine luyden’. Pieter van Meerhoff ‘die wel ter penne is’ 10-18
4. Eerste verse aan die Kaap gemaak o.a. deur Aernout van Overbeke en Pieter de Neyn 18-29
 
HOOFSTUK II.
 
Die invloed van Europese lande, veral van Frankryk.  
1. Die inspannende lewe in diens van die Kompanjie. Die joernale van die landtogte van Olof Bergh 30-34
2. Die belangrikheid van onoffisiële sowel as van offisiële Kaapse briewe 34-36
3. Die joernaal van die landtog van Simon van der Stel 36-41
4. Die Hugenote en Frans in Suid-Afrika 41-46
 
HOOFSTUK III.
 
Hoe zoet en lieflijk is 't, dat broeders in eendragtigheidt t'samenwoonen’.  
1. Die Kaapse Koloniste in twee groepe verdeel 47-50
2. Adam Tas, ‘de bekwaamste ter penne’ 50-64
3. J.G. de Grevenbroeck, sekretaris, kunstenaar en latinis 64-73
4. Petrus Kalden, 'n banneling-leraar, man van ontwikkeling en beskawing 73-86
 
HOOFSTUK IV.
 
Joernaalhouers van belang in die laaste jare van die Hollandse gesag.  
1. Amptenaar en reisiger teenoor ingeburgerde grondbesitter. Die familie Cloete 87-93

 

 

[pagina XII]


Pag.
2. Hendrik Jacob Wikar, ‘schrijver in 's E' Compies Hospitaal’ 93-97
3. Energieke Afrikaanse boere-joernaalhouers, Jacob, Willem, Sebastiaan Valentyn en Dirk van Reenen 97-108
 
HOOFSTUK V.
 
'n Satiriese digter oor die eerste oorgawe van die Kaap, sy teenstanders en mistieke tydgenote.  
1. 'n Treurige bladsy in ons geskiedenis. Hubert Dirk Campagne bekamp sy teenstanders 109-120
2. Sendelingkonneksies word aangeknoop. Helperus Ritzema van Lier 121-127
3. Dagboek-houer en mistieke digteres, Catharina Allegonda van Lier 127-133
 
HOOFSTUK VI.
 
Klassisisme, Verligting (Aufklärung), eerste spore van die Romantiek.  
1. 'n Klassisistiese leerdig van ds. Meent Borcherds, die Stellenbosse predikant 134-145
2. Die Verligting (Aufklärung), steun vir die Hollandse kultuur in Suid-Afrika, kan die algemene goedkeuring nie wegdra nie 145-147
3. Pogings tot geskiedskrywing 147-154
4. Ander prosa en poësie van Meent Borcherds 154-163
 
HOOFSTUK VII.
 
Die eerste Roman in briewe 'n uiting van die ‘Sentimentele Rigting’.  
1. Engelse invloed word nie bekamp deur die ortodokse skrywers nie 164-166
2. Die roman in briewe 166-168
3. M.C. Vos se jeug aan die Kaap onder die Oos-Indiese Kompanjie. Studie in Nederland en dienstyd onder die Hollandse bewind 168-174
4. Die skrywer van die Merkwaardig Verhaal onder verskillende regerings; Engelse rigting. Repos ailleurs 174-183
 
HOOFSTUK VIII.
 
Voortrekker-skrywers.  
1. Die Groot-Trek die belangrikste gebeurtenis vir die behoud van die Dietse kultuur 184-186
2. Dagboek van Louis Trigardt 186-194

 

 

[pagina XIII]


Pag.
3. Erasmus Smit, 'n miskende kultuurdraer 194-208
4. Sarel Arnoldus Cilliers, die ‘Vader van Dingaansdag’ 208-214
5. Ander skrywers wat ook moeite gehad het met die skryftaal, Ferdinand van Gass, Anna Elisabeth Steenkamp, P.H. Hatting 214-221
 
HOOFSTUK IX.
 
Die opkoms van die Hollandse Joernalistiek.  
1. Eerste Kaapse drukke en drukkers 222-226
2. J. Suasso de Lima, 'n Kaapse digter, vertaler en skoolmeester 226-235
3. Charles Etienne Boniface, ‘The Cape Dramatist’, en De Lima raak slaags 235-240
4. Suasso de Lima word joernalis. Ander verse uit die koerante 240-246
5. Boniface as joernalis, dramatis en hekelaar. Sy konfraters, later vyande, J.J. de Kock en Cornelis Moll 246-260
6. Laaste werke van die digter De Lima 260-265
 
HOOFSTUK X.
 
Die versterkende invloed van die ‘lage landen bider zee’ tydens die ebtyd in Kaapland.  
1. J.G. Swaving, ‘Officier bij het Hooge Geregts Hof’, dosent in die Franse taal aan die ‘onlangs opgerigte Zuid-Afrikaansche Athenaeum’ (1829) 266-272
2. Johannes Jacobus de Kock, toneelspeler, translateur, almanakmaker en geselskapslieder-samesteller 272-276
3. Antoine Nicolaas Ernest Changuion, opvoedkundige, taalen letterkundige, kerkman en politikus 276-293
4. Assistente aan die Hollandse instituut in Kaapstad, veral dr. J.W.G. van Oordt 293-295
 
HOOFSTUK XI.
 
Ortodoksie en Romantiek teenoor Realisme en Liberalisme.  
1. Ortodoksie op die platteland. Mewes Johannes Tromp 296-298
2. Pierre Dammes Marie Huet, ‘altijd vervoerd door zijne verbeelding, altijd dweepende met iets’, bring die Romantiek na Suid-Afrika 298-309
3. Die Modernisme steek sy kop op. Die pen van D.P. Faure is die skerpste 309-313
4. ‘Copiëerlust des dagelijkschen levens’. Thomas François Burgers 313-337