Hollandse skrywers uit Suid-Afrika. Deel 2 (1875-1905)


auteur: Elizabeth Conradie


bron: Elizabeth Conradie, Hollandse skrywers uit Suid-Afrika. Deel 2 (1875-1905). J.H. de Bussy, Pretoria / H.A.U.M., Kaapstad 1949


verantwoording

inhoudsopgave

doorzoek de hele tekst


downloads



DBNL vignet

Hollandse skrywers uit Suid-Afrika. Deel 2 (1875-1905)

'n Kultuur-historische studie

Elizabeth Conradie

bron

Elizabeth Conradie, Hollandse skrywers uit Suid-Afrika. Deel 2 (1875-1905). J.H. de Bussy, Pretoria / H.A.U.M., Kaapstad 1949

codering DBNL-TEI 1
dbnl-nr conr002holl02_01
logboek

- 2009-10-23 DH colofon toegevoegd

verantwoording

gebruikt exemplaar

exemplaar universiteitsbibliotheek Leiden, signatuur: 1145 D 37

 

algemene opmerkingen

Dit bestand biedt, behoudens een aantal hierna te noemen ingrepen, een diplomatische weergave van Hollandse skrywers uit Suid-Afrika. Deel 2 (1875-1905) van Elizabeth Conradie uit 1949. Het werk bestaat uit twee delen.

 

redactionele ingrepen

Bij de omzetting van de gebruikte bron naar deze publicatie in de dbnl is een aantal delen van de tekst niet overgenomen. Hieronder volgen de tekstgedeelten die wel in het origineel voorkomen maar hier uit de lopende tekst zijn weggelaten. Ook de blanco pagina's (p. II, VI, VIII, X en 380) zijn niet opgenomen in de lopende tekst.

 

 

[pagina I]

HOLLANDSE SKRYWERS UIT SUID-AFRIKA

DEEL II (1875-1905)

 

[pagina III]

HOLLANDSE SKRYWERS UIT SUID-AFRIKA

'N KULTUUR-HISTORIESE STUDIE DEEL II (1875-1905)

DEUR

Dr. ELIZABETH CONRADIE

H.A.U.M. h/a J.H. DE BUSSY

KAAPSTAD PRETORIA

1949

 

[pagina XI]

INHOUDSOPGAWE


Pag.
Voorberig deur Anna de Villiers IX
Dr. Elizabeth Conradie Lewenskets XV-XXII
Inleiding XXII-XXVI
 
HOOFSTUK I
 
Die Kaapkolonie voor 1875.  
1. Geestestoestand en Taaltoestand 1-10
2. Melt Jacobus Brink (1842-1925) 10-24
 
HOOFSTUK II
 
Eerste geskrifte in die Afrikaanse taalvorm in die Kaapkolonie 25-35
 
HOOFSTUK III
 
Die betekenis van Hollandse onderwijs in die Paarl en omgewing, die Franse Hugenote-streek van die Kaapkolonie.  
1. Die Paarlse Gimnasium. Ds. Gothlieb Wilhelm Antony van der Lingen (1804-1869) 36-40
2. Arnoldus Pannevis (1838-1884) 41-48
3. Casparus Petrus Hoogenhout (1843-1922) 49-63
 
HOOFSTUK IV
 
Die Genootskap van Regte Afrikaners.  
1. S.J. du Toit en die Genootskap van Regte Afrikaners 64-68
2. Die Genootskap van Regte Afrikaners 68-99
 
HOOFSTUK V
 
Burgersdorp as kultuursentrum van die distrik Albert  
1. Inleiding 100-102
2. 'n Boeredistrik en dorpsdualisme 102-107
3. Ds. D. Postma, stigter van die Gereformeerde kweek-skool. Onderskeid tussen die drie Hollandse Kerke 107-110
4. Belangstelling en werksaamhede van dosente en leerlinge vir trekkers buite die Suid-Afrikaanse Republiek. 111-113

 

 

[pagina XII]


Pag.
5. Nederlands as voer- en skryftaal van die Gereformeerde kweekskool. Kantkiesing deur Kweekskool van ‘Zuid-Afrikaansche Taalbond’ in eerste roeringe van stryd oor die taalvorm in Suid-Afrika 113-115
6. Jan Lion Cachet, Hollandse Jood, Gereformeerde predikant, professor aan die Gereformeerde kweekskool, skakel tussen noordelike Kaapkolonie en die Republieke, tussen noordelike en suid-westelike Kaapkolonie, tussen Gereformeerdes binne en buite die gebiede wat later die Unie van Suid-Afrika word 115-119
7. Meneer Professor op die dorpe van 'n suiwer Boeredistrik word digter van Afrikaanse verse in die Nederlandse en Engelse en Afrikaanse taalvorme 119-124
8. Prosageskrifte in Nederlands van prof. Jan Lion Cachet en dié in Afrikaans van Ou Oom Jan. 124-135
 
HOOFSTUK VI
 
Die lettervrugte van Hollandse onderwijs op Stellenbosch en in Kaapland.  
1. Die Teologiese Seminarium en sy eerste professore. Het Stellenbosch Gymnasium of ‘First class undenominational school’ en sy eerste leerkragte. 136-139
2. Ds. N.J. Hofmeyr (1827-1909) 139-143
3. Nicolaas Mansvelt (1852-1933) 143-155
4. Zuid-Afrikaansche Taalbond. Hollandse onderwys op Stellenbosch en in Kaapstad. Hubertus Elffers (1858-1931) 155-170
5. Willem Jacobus Viljoen (1869-1929) 170-174
 
HOOFSTUK VII
 
Letterkundige voortbrengsels van de Zuid-Afrikaanse taalbond.  
1. Johan Frederik van Oordt. Lewensbesonderhede 175-177
2. Sy joernalistieke bydrae 177-179
3. De Zuid-Afrikaansche Historie-Bibliotheek. Twaalf romans van die eerste serie bestaande uit dertien dele 179-194
4. De Zuid-Afrikaanse Historie-bibliotheek. Tweede reeks, bestaande uit ses dele 194
5. De Zuid-Afrikaanse Volks-bibliotheek 194-197
6. De Kinderbibliotheek 197
7. Biografieë 197-198
8. Toneelstukke 198-199
9. Taalstandpunt 199-202

 

 

[pagina XIII]


Pag.
HOOFSTUK VIII
Uit Natal.  
1. Wat Natalse skrywers voor 1904 bedoel met ‘Afrikaanse’ pennevrugte 203
2. H.F. Schoon (1851-1930) kom as kind na Natal, word onderwyser en die digter van Stichtelijke Gedichtjes 1873 204-208
3. Die onderwyser word student in die teologie op Stellenbosch en die digter van ‘Uitstorting des Harten’ 1884 208-214
4. Die predikant se belangstelling verskuif van letterkundige na geskiedkundige terrein; hy word die uitgewer van die Dagboek van eerw. Erasmus Smith (1897) 214-216
5. Taaltoestande in Natal voor 1900 216-218
6. Ds. H.F. Schoon, kerkhistoricus, skrywer van 'n oorlogsdagboek, en godsdienstige oorpeinsinge 218-224
7. Hollandse joernalistiek in Natal voor 1875 224-229
8. Hollandse joernalistiek in Natal, 1875-1905. Joshua Herschensohnn, soldaat, skoolmeester, joernalis, Boerevriend, romanskrywer 229-236
 
HOOFSTUK IX
 
Transoranje voor 1875.  
1. 'n Dualistiese kultuurbeleid uit die Staanspoor 237-240
2. Andrew Murray doen elf jaar pionierswerk in Transoranje (1849-1860), skryf daar Jezus de kindervriend (1858) en Wat zal toch dit kindeke wezen, (1863) en stig ‘De Bloemfonteinsche kweekschool’ 240-242
3. Joernalistiek voor 1875. The Friend - De Vriend 242-244
4. Joernalistiek voor 1875. H.A.L. Hamelberg. De Tyd 244-259
5. Uitslag van The Friend versus De Tijd 259-271
 
HOOFSTUK X
 
Oranje-Vrystaat 1875-1905.  
1. 'n Dualistiese kultuurbeleid nog steeds onvermydelik maar nuwe tydvak van konsolidasie breek aan 272-273
2. Dr. Brill, vermaarde rektor, klassikus, taalgeleerde 273-279
3. F.W. Reitz, hoofregter, president, staatsekretaris, senator, historikus, digter 279-292
4. J.D. Kestell, bekende predikant, literator, historikus 292-299
 
HOOFSTUK XI
 
Hollandse Joernalistiek in die Oranje-Vrystaat 1875-1905.  
1. De Express - The Express - Carl Borckenhagen (1852-1898) 300-306

 

 

[pagina XIV]


Pag.
2. De Burger, een onafhankelijk Oranje Vrijstaatsch Nieuwsblad 306-311
3. Ander Vrystaatse koerante, tydskrifte, literêre byvoegsels, almanakke 311-330
4. De Fakkel. ‘Een maandblad voor kerk en school’ 330-331
5. De Express - The Express se letterkundige produkte as beeld van die politieke verwikkelinge 331-341
 
HOOFSTUK XII
Overvaal voor 1875  
1. Staatkundige wording 342-344
2. Vroegste Transvaalse geskrifte 344-350
3. Ds. Dirk van der Hoff (1814-1881) 350-362
4. Ds. Frans Lion Cachet (1835-1899) 362-367
5. Joernalistiek in Overvaal voor 1875 367-370
 
HOOFSTUK XIII
 
Die Suid-Afrikaanse Republiek, 1875-1902  
1. Joernalistiek 371-375
2. Bylae I 376-377
3. Bylae II 377-379
4. Register 381-386