|
|
|
| |
| | | |
Verbeteringe en aanvullinge
Deel I
| bls. |
|
| xxv, |
reël 12 van onder: lees voorgebergte i.p.v. voorgebeigte |
xxvi, |
reël 12 v.o.: die nootsyfer moet by Borcherds staan, nie by Brand nie |
| xl, |
reël 12 v.o.: lees betroubaar i.p.v. betroubare |
| 28, |
noot 8: lees aan die windkant i.p.v. weg van die wind |
| 52, |
noot 8: lees afgehandel i.p.v. klaargekom |
| 53, |
noot 10: lees vereist i.p.v. vereisende |
| 68, |
noot 7: Vgl. Reijsen van...Bontekoe, uitg. Linschoten-Ver., bls. 21. Afkomstig van Port. buxar |
| 124, |
noot 5: gelijck = soas? |
| 143, |
noot 2: Vgl. Journal of Jan van Riebeeck, uitg. Van Riebeeck-Ver., I 159: de halve gagie van den opperstierman, ende de halve gagie van den schipper |
| 177, |
noot 5: Mnr. Helmut Weigert gee aan die hand, ek glo tereg, dat na daer, 7 reëls v.o., versweë wij moet gelees word, i.p.v. daer te verklaar as = toe |
| 187, |
noot 2: Voeg nou by: Kaapse teks (C 583, onder datum 8/1/1654: ‘kraekelige luyden’ |
| 194, |
noot 4: Skrap minder as |
| 203, |
noot 6: Vgl nou hierbo bls. 143, noot 2 |
| 208, |
noot 11: koperen, i.p.v. koperen: |
| 211, |
noot 8: Mnr. Helmut Weigert meen dat die pas gestigte nedersetting aan die Kaap die nieuwe plaetse is waaraan die arbeyt vir eers nie gaan afneem nie. Ek kan my hiermee vereenselwig |
| 256, |
noot 4: Mnr. Weigert doen aan die hand dat geworpen sijnde slaan op jongen, terwyl op 't landt soude comen op die robbe ‘vol jongen’ sou slaan |
| 258, |
reël 11 v.o.: lees wil i.p.v. wi |
| 271, |
noot 6: lees ende i.p.v. en (ne) |
| 293, |
noot 2: lees afgestroop i.p.v. afgeskuur? |
| 296, |
noot 1: Vir bougys = skulpmuntjies, kan verwys word na Sepp: Tresoor der Zee- en Landreizen, uitg. Linschoten-Ver., bls. 59: ‘BOUGIJS, Cauris de Maldiba, malediven, schelpjes als betaalmiddel in Afrika, (Fr. bouge, coquillage servant de monnaie aux Indes).’ |
| 325, |
reël 17 v.b.: lees los i.p.v. os |
| 327, |
noot 5 verval. In die teks behoort 'n komma na gesien |
| 335, |
noot 1: Die lesing opperen is te verkies bo operen. Vgl. WNT XI, 1088, opperen (II): ‘Het werk van een opperman (handlanger-D.B.B.) verrichten’ |
| 340, |
noot 8 verval. Na alleen en handel is soude versweë |
| 357, |
noot 6: In plaas van die laaste sin, lees: Vgl. Deel II 339, noot 9, en 342, noot 5 |
| 389, |
noot 6: Voeg by: Kyk bls. 393, noot 1 |
| 405, |
noot 3, lees hang i.p.v. hangt
noot 12: Voeg by: Vgl. bls. 393, noot 6 |
| 416, |
noot 5: I.p.v. (slot) lees: bls. 346 |
| 421, |
noot 6: Die bedoelde bergh sal Tafelberg of Windberg wees, het groote bos die bos teen die oostelike hellinge vab Tafelberg, en het ronde bosken is natuurlik die latere Rondebosch(jen) |
| |
Deel II
| bls. |
|
| v, |
Lees: Daghregister i.p.v. Daghregistes |
| 13, |
noot 12 verval. Lees: Genitief na veele. Vgl. bls. 14, 17 reëls v.b. |
| 60, |
noot 3 verval. Lees: onenigheid. Vir verdere voorbeelde van dié gebruik kyk Register op Woorde |
| 111, |
noot 2: lees weinich i.p.v. weinicg |
| 245, |
noot 3: lees: Dl. I, bls. 167, 325 |
| 259, |
noot 4 verval. Lees: tegelijk op 'n hoop |
| 293, |
noot 3. Vgl. Reijsen van...Bontekoe, uitg. Linschoten-Ver., bls. 33, waar die verklaring van WNT aanvaar word |
| 325, |
noot 1: lees Veelwywery i.p.v. Veelwyvery |
| 329, |
noot 2: Voeg in: Deel I voor noot |
| 339, |
noot 1: verval. Vir tussen in die betekenis ongeveer, vgl. Register op Woorde, waar meer voorbeelde gegee word |
| 340, |
(onderskrif by portret teenoor): Voeg toe: ‘Hierdie portret word deur sommige beskou as dié van die moeder van Jan van Riebeeck. Vgl. Jan van Riebeeck, zijn voor- en nageslacht, uitgawe van Het Koninklijk Nederlandsch Genootschap voor Geslacht-en Wapenkunde, 's-Gravenhage, 1952, bls. 8. |
| 362, |
noot 3: Die woorde: Gewoonlik transitief gebruik verval. |
| 455, |
noot 2: lees goedvind i.p.v. goedkeur |
|
|
|