Skiplinks

  • Tekst
  • Verantwoording en downloads
  • Doorverwijzing en noten
Logo DBNL Ga naar de homepage
Logo DBNL

Hoofdmenu

  • Literatuur & taal
    • Auteurs
    • Beschikbare titels
    • Literatuur
    • Taalkunde
    • Collectie Limburg
    • Collectie Friesland
    • Collectie Suriname
    • Collectie Zuid-Afrika
  • Selecties
    • Collectie jeugdliteratuur
    • Basisbibliotheek
    • Tijdschriften/jaarboeken
    • Naslagwerken
    • Collectie e-books
    • Collectie publiek domein
    • Calendarium
    • Atlas
  • Periode
    • Middeleeuwen
    • Periode 1550-1700
    • Achttiende eeuw
    • Negentiende eeuw
    • Twintigste eeuw
    • Eenentwintigste eeuw
Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaat (1940)

Informatie terzijde

Titelpagina van Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaat
Afbeelding van Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaatToon afbeelding van titelpagina van Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaat

  • Verantwoording
  • Inhoudsopgave

Downloads

PDF van tekst (0.99 MB)

ebook (2.99 MB)

XML (0.31 MB)

tekstbestand






Editeur

P.J. Nienaber



Genre

proza

Subgenre

bijbel / bijbeltekst(en)


© zie Auteursrecht en gebruiksvoorwaarden.

Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die advokaat

(1940)–C.P. Hoogenhout–rechtenstatus Auteursrecht onbekend

Vorige Volgende
[pagina 95]
[p. 95]

Hoofstuk VIII.
Josef stel zyn broers nog eenmaal op die proef en vertel hulle dat hy Josef is.

Soo as ons in die voorge hoofstuk het gezien, het die broers van Josef een lekker dag bij hem doorgebring. Die ander dag sal hulle vertrek. Josef seh toe aan syn kneg: ‘Maak die sakke van die mense vol met koring. Steek die geld ook weer in die sakke en neem mijn sulwere drinkbeker en leg hem in die sak van die jongste.’ Die broers weet daar niks van nie, Josef laat dit stilletjes doen. Toe nou alles klaar was, pak hulle die koring op die ezels om weer na Kanaän te gaan, want Jakob sal onrustig wort as hulle langer versuim.

 

Hulle sal wel bly gewees het dat alles soo goed in Egypte was afgeloop, en dat Simeon ook kan saam gaan. Maar hulle was nog maar een kleine entje van die stad af, waar Josef woon, toe hulle sien dat een agter hulle jaag dat die stof soo staan. Dit was Josef syn kneg. Toe hy by hulle kom, seh hy: ‘Waarom het julle soo sleg gehandel, waarom het julle mijn meneer syn sulwere drinkbeker gesteel, nes skelme; is dat die dankie wat hij kry?’ Toe die broers dat hoor, was hulle soo maar lam van skrik en hulle seh: ‘Foei meneer! Hoe kan jy soo praat? ons is nie skelme nie. Het ons nie die geld wat die andermaal in onse sakke was weer gebring nie. As een van ons die beker het dan wil ons almal slawe wort van die heer in Egypte en die dief kan dood gemaakt wort.’ Toe set hulle hulle zakke op die grond en die kneg begin te vissenteer van die eerste tot die laatste. Toe hy by Benjamin syn sak kom, og ja daar kom die beker uit. Toe wil die kneg voor Benjamin as een slaaf saam neem, omdat hy die beker gesteel het (ons weet hoe die beker eiëntlik in die sak kom) die ander kan maar na huis gaan.

[pagina 96]
[p. 96]

Maar sonder Benjamin durf hulle nie by Jakob kom nie. Daarom pak hulle die sakke weer op en gaat met die kneg van Josef terug na Josef syn huis. Hy staat ook al voor hulle te wag al. ‘Hoe durf julle soo maak?’ seh Josef, net soo as hulle daar kom. ‘Denk julle dat een man soo as ek dat nie sal uitvind nie?’ Toe praat Juda (ons weet dat hy voor Jakob beloof het om goed voor Benjamin te zorg) en hy seh: ‘Og meneer, ons weet nie wat ons sal seh nie. Dis een straf voor onse sonde. Ons mot maar te vrede wees om almal meneer syn slawe te worde.’ ‘Nee,’ seh Josef, ‘dis onnoodig. Net maar hy wat die beker gesteel het mot myn slaaf wort, die andere kan maar na huis toe gaan.’ Josef seh soo om hulle te beproef en om te sien of hulle voor Benjamin lief het en of hulle hem as een slaaf sal laat agterbly. Toe begin Juda te soebat: ‘Og meneer mot tog nie kwaad wort nie dat ek nog een woordje wil seh. Toe ons die eerste maal kom koring koop het, toe vra meneer ons of ons nog een vader en een broer het. Ons seh toe ja, en dat ons vader regte banja van die jongste seun hou. Toe seh meneer dat ons die jongste broer mot saam bring, maar ons seh toe dat pa voor hem volstrek nie soo ver sal laat gaan nie. Maar meneer hou toe aan dat ons hem mot bring. Toe nou ons koring op was, toe seh pa ons mot weer gaan haal. Maar toe ons seh, hy mot voor Benjamin laat saam gaan, seh hy: “Nee, één kind van mijn is al deur een wilde dier verskeur en as ek voor Benjamin laat gaan dan gebeur dalk met hem ook een ongeluk en dan sterf ek seker van verdriet.” Toe het ek by pa borg gestaan en beloof dat ek voor hem zal sorge, en soo het ons die ou man eindelik oorgehaal om Benjamin te laat gaan, en kom ons nou sonder hem terug, dan gaat ons maar net om ons ou vader van verdriet te sien sterwe. Daarom met een woord van assieblief meneer, laat ek tog maar bly as een slaaf en laat ons broer tog maar met myn ander broers weer na huis toe gaan.’ Die Juda, heh, hoe mooi praat hy, das tog goed van hem. Die broers was nou nie meer soo sleg as die tyd toe hulle voor Josef verkoop het nie!

[pagina 97]
[p. 97]

Toe Josef hoor hoe Juda voor hem soebat om Benjamin tog maar te laat gaan, toe kan hy nie meer nie. Hy seh aan syn knegs: ‘Gaat almal weg uit die kamer.’ En toe bars hy uit van die huil, ja hy huil soo hart dat die mense et buite kan hoor en hij seh: ‘Ek is Josef, leef myn papa nog?’ Nou kan myn kinders nagaan hoe verstom of die broers was. Hulle kan geen woord praat nie. Josef sien toe dat hulle bang voor hem is om al die kwaad wat hulle aan hem gedaan het. Daarom seh hy: ‘Kom tog digter by myn, ek is Josef, julle eige broer wat julle na Egypte geverkoop het. Maar daarom hoef julle nie meer bang te wees nie. God het voor myn hierna toe laat kom om te sorg voor koring in die hongersnood. Julle mot almaal by myn kom woon, ons ou vader ook en al julle kindertjes. Kyk tog reg voor myn aan en jy sal sien dat ek Josef is. Gaat seh nou voor papa dat syn Josef nog leef, en vertel hem hoe ryk dat ek is, soo dat ek voor julle almal kan sorge soo lang die hongersnood nog duur.’ Toe val hy om Benjamin syn nek en soen ver hem, en hulle huil al twee. Toe soen hy ook voor al syn broers. Toe sien hulle dat hy dit alles vergewe en vergete het hoe hulle voor hem behandeld het. Nou was hulle nog meer jammer om al die kwaad wat hulle aan hem gedaan het. - Die Heere Jezus vergeef ons ook as Hy sien dat ons berou het van onse sonde en ons om vergiffenis bid. Dat weet myn kinders tog, nie waar nie? En laat ons nou sien in die neënde hoofstuk hoedat:


Vorige Volgende

Footer navigatie

Logo DBNL Logo DBNL

Over DBNL

  • Wat is DBNL?
  • Over ons
  • Selectie- en editieverantwoording

Voor gebruikers

  • Gebruiksvoorwaarden/Terms of Use
  • Informatie voor rechthebbenden
  • Disclaimer
  • Privacy
  • Toegankelijkheid

Contact

  • Contactformulier
  • Veelgestelde vragen
  • Vacatures
Logo DBNL

Partners

Ga naar kb.nl logo KB
Ga naar taalunie.org logo TaalUnie
Ga naar vlaamse-erfgoedbibliotheken.be logo Vlaamse Erfgoedbibliotheken