Skiplinks

  • Tekst
  • Verantwoording en downloads
  • Doorverwijzing en noten
Logo DBNL Ga naar de homepage
Logo DBNL

Hoofdmenu

  • Literatuur & taal
    • Auteurs
    • Beschikbare titels
    • Literatuur
    • Taalkunde
    • Collectie Limburg
    • Collectie Friesland
    • Collectie Suriname
    • Collectie Zuid-Afrika
  • Selecties
    • Collectie jeugdliteratuur
    • Basisbibliotheek
    • Tijdschriften/jaarboeken
    • Naslagwerken
    • Collectie e-books
    • Collectie publiek domein
    • Calendarium
    • Atlas
  • Periode
    • Middeleeuwen
    • Periode 1550-1700
    • Achttiende eeuw
    • Negentiende eeuw
    • Twintigste eeuw
    • Eenentwintigste eeuw
Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar (1891)

Informatie terzijde

Titelpagina van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar
Afbeelding van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaarToon afbeelding van titelpagina van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar

  • Verantwoording
  • Inhoudsopgave

Downloads

PDF van tekst (0.82 MB)

Scans (25.68 MB)

ebook (2.99 MB)

XML (0.29 MB)

tekstbestand






Genre

sec - taalkunde

Subgenre

studie


© zie Auteursrecht en gebruiksvoorwaarden.

Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar

(1891)–S.J. du Toit–rechtenstatus Auteursrecht onbekend

Vorige Volgende

Vyftigste stelling.

Di Afr. taalbeweging het verder di proef gelewer, dat onse taal seer geskik is ver digkuns sowel as ver prosa, ver letterkunde op ider gebied.

Let wel. Ons seg ni daar is al meesterstukke gelewer in onse taal ni. Mar ons seg di proewe is gelewer, dat di skuld ni an di taal leg, as daar gen letterkunde nog in bestaat ni. Mar wi verwag dan oek al vrugte van 'n pas geplante boompi? Of 'n Heldendig van 'n kind wat nog leer lees?

Snaakse redenering van party: Afrikaans is ni wêrd beoefen te worde as skryftaal ni, want daar is nog gen letterkunde in di taal ni. Wat? Di boom is ni wêrd om geplant en bewerk te worde ni, want hy het nog gen vrugte gedra ni? Eers di vrug en dan di boom! Dis mooi, nê!

Tog erken ons, om di jeugdige krag van onse taal met feite te toon, moes daar nou kragtige stukke in di taal gelewer worde. Mar dat dit ons verwyt worde van 'n kant wat onse

[pagina 101]
[p. 101]

taal veral by di jonge geslag ni in ere, mar in verdenking en minagting bring, is (om di minste te sê) min eerlik. Help ons om lijfde en agting in te boesem by di jeug en verwag dan later vrag. Mar nou lyk ons dit na 'n harde meesteragtigheid, wat wil maai waar hy ni gesaai het ni; en wil vergader waar hy ni gestrooi het ni!

Proewe het ons gelewer. Proewe van Digkuns in 6 Versamelinge. Wil imand iits vloeiends lees, laat hy di eerste gedig deur 'n ongeleerde Afrikaner gemaak lees (Eerste Versameling, bl. 16): -

Di Afrikaanse taal.
 
Gen Hollans, Duits of Frans.
 
Gen Engels of Javaans,
 
Gen Kaffers, of Boesmans,
 
Al goi jy almal in di skaal,
 
Ver ons kan hulle nooit ophaal
 
Di ware Afrikaanse Taal.
 
 
 
Ofskoon ons taal hiir blyf,
 
En idereen dit skryf,
 
Net na di wind hom dryf;
 
Di Afrikaans blyf daarom reg:
 
Wat regtig goed is word ni sleg,
 
Al trap jy hom, of goi hom weg.
 
Ofskoon gen een dit leer,
 
Mar ongepermitteer
 
Verfoei, verknoei, onteer;
 
Ons Moedertaal blyf daarom goed:
 
Ons taal sit in ons murg en bloed,
 
En groei nog op in te'enspoed.
 
En twyfel jy hiiran?
 
Myn liwe goeie man,
 
Vat jy di boek dan an!
 
Ek wed as jy ons spraakkunsGa naar voetnoot* leer,
 
Dat jy gen taal so hoog sal eer,
 
Nou kom, seg: Top! man; en perbeer.

Wil hy grappige styl lees, wel di hoef ons amper ni an te wys ni; slaan mar ope! Of wil jy iits ernstigs, gevoeligs, lees Hendrik en Letti (Viirde Versameling, bl. 79). Wil jy 'n heldentoon hoor, lees di stukke op di Veldstage in di Transvaalse Vryheidsoorlog.

voetnoot*
Eerste Beginsels van di Afrikaanse Taal. 32.

Vorige Volgende

Footer navigatie

Logo DBNL Logo DBNL

Over DBNL

  • Wat is DBNL?
  • Over ons
  • Selectie- en editieverantwoording

Voor gebruikers

  • Gebruiksvoorwaarden/Terms of Use
  • Informatie voor rechthebbenden
  • Disclaimer
  • Privacy
  • Toegankelijkheid

Contact

  • Contactformulier
  • Veelgestelde vragen
  • Vacatures
Logo DBNL

Partners

Ga naar kb.nl logo KB
Ga naar taalunie.org logo TaalUnie
Ga naar vlaamse-erfgoedbibliotheken.be logo Vlaamse Erfgoedbibliotheken