Skiplinks

  • Tekst
  • Verantwoording en downloads
  • Doorverwijzing en noten
Logo DBNL Ga naar de homepage
Logo DBNL

Hoofdmenu

  • Literatuur & taal
    • Auteurs
    • Beschikbare titels
    • Literatuur
    • Taalkunde
    • Collectie Limburg
    • Collectie Friesland
    • Collectie Suriname
    • Collectie Zuid-Afrika
  • Selecties
    • Collectie jeugdliteratuur
    • Basisbibliotheek
    • Tijdschriften/jaarboeken
    • Naslagwerken
    • Collectie e-books
    • Collectie publiek domein
    • Calendarium
    • Atlas
  • Periode
    • Middeleeuwen
    • Periode 1550-1700
    • Achttiende eeuw
    • Negentiende eeuw
    • Twintigste eeuw
    • Eenentwintigste eeuw
Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar (1891)

Informatie terzijde

Titelpagina van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar
Afbeelding van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaarToon afbeelding van titelpagina van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar

  • Verantwoording
  • Inhoudsopgave

Downloads

PDF van tekst (0.82 MB)

Scans (25.68 MB)

ebook (2.99 MB)

XML (0.29 MB)

tekstbestand






Genre

sec - taalkunde

Subgenre

studie


© zie Auteursrecht en gebruiksvoorwaarden.

Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar

(1891)–S.J. du Toit–rechtenstatus Auteursrecht onbekend

Vorige Volgende

Viir-en-vyftigste stelling.

Deur Afrikaans te beoefen as skryftaal, goi ons di Hollanse letterkunde ni weg ni; di Afrikaner wat goed syn eie taal kan lees en skrywe, sal met meer vrug Hollans lees as di wat dit ni kan ni. Sodra ons 'n eie letterkunde het, waarin sig ons nasionale bewussyn afspigel, toon ons 'n nasionale ontwikkeling kragtig genoeg ver 'n eie beskawing. Mar solank as ons by Holland ter mark moet gaan ver geestes-produkte en alles daar moet gaan leen, praat ons verniit van eie nasionaliteit.

In meergenoemde Voorlesing, bl. 84, seg Hoofregter De Villiers: ‘Hoe verbaster Kaaps-Hollans oek is, meen ek, dat wi genoeg geleerd is en verstand het om dit te lees en te verstaan, oek in staat sal wees om taalkundig Hollans te begrijp.’ Hiermé stem ons ni alleen in ni, mar ons gaat 'n stap verder: di wat goed Afrikaans ken sal beter Hollans kan lees as di wat

[pagina 108]
[p. 108]

dit ni goed ken ni. Reeds het ons geseg (onder Stelling 48): ons standpunt is ni dat di Afrikaners glad gen Hollans verstaan ni; mar dis ni genoeg ni; ons wil 'n taal hê om ons eie volkslewe in uit te druk as skryftaal sowel as spreektaal. Dat ons 'n eie letterkunde moet en sal kry het ons oek reeds behandel onder Stelling 47.

 

'n Eie Litteratuur is meer as wenselik, is onmisbaar, onder andere om di vollende redes: -

a) Ons kinderwereld is anders, kinderspele is anders, sodat di menigte skoolboekiis en leesboekiis in Hollans ver onse kinders onbruikbaar is, om ni eens te praat van andere betekenis van woorde ni, soos di Hollanse woord ver kat, wat so dikwils voorkom in Hollanse kinderwerke.

b) Ons jaargetye is anders, ons boerdery is anders, heel onse landaard is anders. Dit geld selfs onse Evangel. Gesange, neem byv. Ges. 165 en 166. Ges. 174 en 175 kan amper nooit bij ons voorkom ni.


Vorige Volgende

Footer navigatie

Logo DBNL Logo DBNL

Over DBNL

  • Wat is DBNL?
  • Over ons
  • Selectie- en editieverantwoording

Voor gebruikers

  • Gebruiksvoorwaarden/Terms of Use
  • Informatie voor rechthebbenden
  • Disclaimer
  • Privacy
  • Toegankelijkheid

Contact

  • Contactformulier
  • Veelgestelde vragen
  • Vacatures
Logo DBNL

Partners

Ga naar kb.nl logo KB
Ga naar taalunie.org logo TaalUnie
Ga naar vlaamse-erfgoedbibliotheken.be logo Vlaamse Erfgoedbibliotheken