Skiplinks

  • Tekst
  • Verantwoording en downloads
  • Doorverwijzing en noten
Logo DBNL Ga naar de homepage
Logo DBNL

Hoofdmenu

  • Literatuur & taal
    • Auteurs
    • Beschikbare titels
    • Literatuur
    • Taalkunde
    • Collectie Limburg
    • Collectie Friesland
    • Collectie Suriname
    • Collectie Zuid-Afrika
  • Selecties
    • Collectie jeugdliteratuur
    • Basisbibliotheek
    • Tijdschriften/jaarboeken
    • Naslagwerken
    • Collectie e-books
    • Collectie publiek domein
    • Calendarium
    • Atlas
  • Periode
    • Middeleeuwen
    • Periode 1550-1700
    • Achttiende eeuw
    • Negentiende eeuw
    • Twintigste eeuw
    • Eenentwintigste eeuw
Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar (1891)

Informatie terzijde

Titelpagina van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar
Afbeelding van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaarToon afbeelding van titelpagina van Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar

  • Verantwoording
  • Inhoudsopgave

Downloads

PDF van tekst (0.82 MB)

Scans (25.68 MB)

ebook (2.99 MB)

XML (0.29 MB)

tekstbestand






Genre

sec - taalkunde

Subgenre

studie


© zie Auteursrecht en gebruiksvoorwaarden.

Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar

(1891)–S.J. du Toit–rechtenstatus Auteursrecht onbekend

Vorige Volgende
[pagina 109]
[p. 109]

Afrikaans onse Bybeltaal.

‘Bij al zijne leerredenen maakte Jezus gebruik van de Volkstaal, gelijk hij die geleerd had in den dagelijkschen omgang met het volk te Nazareth en op zijne vele reizen, en dit was juist een der uiterlijke oorzaken, dat zijne leeringen zulk een diepen indruk maakten, en het volk verwonderd uitriep: Hij leert als machthebbende en niet als de Schriftgeleerden.’ - Schneller.

En hulle werd almal vol van di Heilige Gees en begin te praat in andere tale, soos di Gees hulle laat praat. - En daar het te Jerusalem gewoon Jode, vrome manne uit alle volke onder di hemel. - En toen di geluid gehoor was, kom di menigte same, en werd ontroerd; want elkeen hoor ver hulle praat in syn eie taal. - En hulle was ontsteld en verbaasd en seg onder makaar: ‘Kyk, is dit wat daar praat ni almal Galileers ni? - En hoe hoor ons hulle dan elkeen in ons eie taal, waarin ons gebore is?... Ons hoor ver hulle in onse tale di grote werke van God vertel’. - Hand. 2: 4-8, 11.

Vyf-en-vyftigste stelling.

Di Bybel is by uitnemendheid 'n volksboek, oorspronkelik geskrywe in di volkstale.

Gen protestant sal tog veel daaran denk om di Stelling te betwis ni. Di Roomse kerk ken mar net an di Latynse Vertaling (Vulgaat) di eenige gesag toe, en beperk di gebruik van

[pagina 110]
[p. 110]

di Bybel tot di Vertaling. (Konsili van Trent, IV). Mar alle Protestantse kerke het sig nog steeds uitgespreek ten gunste van di Bybel en di Godsdiins in di Volkstaal. Daarvan meer as ons Afrikaans behandel as Kerktaal.

Daar word teenswoordig sterk geywer teen di Roomse kerk. Mar in di teenstand teen 'n eerlike Bybelvertaling (vollens di grondteks) in onse Volkstaal, is 'n Roomse suurdeeg wat wel in di eerste plaag moet uitgesuiwer worde. Dit sal onse Protestantse predikante dan oek wel doen.

Ons gaat hiir ni in 'n uitvoerige bewysvoering ver di stelling ni. Ons neem net oer uit 'n skrywing van di genootskap van Regte Afrikaners di 9 eerste Redene wat hulle opgé ver 'n vertaling van di Bybel in onse volkstaal. (Di Bybel in Afrikaans: 3 proewe, bl. 19): -

 

1. Omdat Gods woord 'n volksboek is; Mat. 11:25, 26; 1 Thess. 5:27.

2. Omdat hy oorspronkelik grotendeels in di gewone volkstaal geskrywe was; en ver alle stande met gelyke reg bedoeld is;

3. Omdat hy in di eerste plus ver Gods volk is, en di meesal onder di eenvoudige en minder bedeelde is Mat. 11:25, 26; 1 Kor. 1:26, 27;

4. Omdat hy gegé is om te lees Jes. 8:20; Joh. 5:39; Openb. 1:3; en om te geniit as di lewensbrood; Ps. 81:17; Mat. 4:4, en 'n menigte in ons land dit ni kan ni, omdat hulle di Hollanse taal ni verstaan ni;

5. Omdat alle tale erken word in di Bybel en in di Hemel; Hand. 2:11:1 Kor. 12:10, 11; Openb. 5:9;

6. Omdat di Evangeli in alle tale moet verkondig worde Mat. 28:18, 19; Openb. 14:6;

7. Omdat di tyd, waar ons in lewe dit noodsaaklik maak: 'n menigte verklarings, verbuigings en veranderings in en oer di Bybel maak syn ronte op di aarde as halwe- en dwaalligte, daarom moet di Lamp, Gods Woord, so helder as kan wees, ver elkeen ontsteek worde; Col. 2:22, 23; Mark. 7:7; 2 Pet. 1:10; Jes. 1:20;

8. Omdat Gristus en di Apostele by voorkeur, ten behoewe van di eenvoudiges, gebruik gemaak het van di Griikse o'ersitting van di Bybel en daarmé di vertaling volkome regvèrdig;

9 Omdat op di Pinksterdag di Heilige Gees gebruik gemaak het van di geboorte tale van di wat daar teenwoordig was; Hand 2:8.


Vorige Volgende

Footer navigatie

Logo DBNL Logo DBNL

Over DBNL

  • Wat is DBNL?
  • Over ons
  • Selectie- en editieverantwoording

Voor gebruikers

  • Gebruiksvoorwaarden/Terms of Use
  • Informatie voor rechthebbenden
  • Disclaimer
  • Privacy
  • Toegankelijkheid

Contact

  • Contactformulier
  • Veelgestelde vragen
  • Vacatures
Logo DBNL

Partners

Ga naar kb.nl logo KB
Ga naar taalunie.org logo TaalUnie
Ga naar vlaamse-erfgoedbibliotheken.be logo Vlaamse Erfgoedbibliotheken